4 comments/ 46866 views/ 3 favorites My Vriend se Vrou By: The_Dolphin Die volgende storie is òf 100% waar òf dis 100% fiksie. Lees dit gerus en laat weet my asb of jy dink dis waar of fiksie ------------------------------------------------- Ek stop by die motorhawe om brandstof in te gooi. Terwyl die petroljoggie besig is, kom Deon, die eienaar, na my toe gestap. "Dagsê!" groet hy. "Ek wag nog steeds vir jou rekening vir die bouplan wat jy vir my opgetrek het, hoor." sê hy. Hy is besig met aanbouings aan sy huis en ek het die ontwerpe en planne vir hom gedoen. "Ag, gee my R15 000 en dan beskou ons dit as afgehandel." oordryf ek. "R15 000?! Hel! In daardie geval sal my vrou jou maar met die lyf moet betaal, want ek het dit nie..." spot hy terug. "Vir R15 000 sal sy dit in 'n hele paar paaiemente moet kom betaal!" antwoord ek. "Ek sal dit so vir haar oordra. Sê maar net waar, wanneer en hoe gereeld." terg hy. Ek lag dit af, betaal die petroljoggie, groet en ry huis toe. Op pad huis toe dink ek oor ons gespot. Ek sou darem nie omgegee het as dit dit kon realiseer nie. Lara, Deon se vrou, is 'n absolute beeld van 'n mens. Sy is 'n instrukstrise by die plaaslike gym en het 'n lyfie wat vir niks skrik nie. Sy doen baie moeite met haarself en is altyd perfek versorg. Sy is altyd een van die onderwerpe as die manne Saterdae na gholf in die klub sit en kuier. Ek weet nie van een ou wat haar sal kan weerstaan nie, en ek sluit myself in. Maar so deur die wensdenkery weet almal dat dit is waar dit gaan bly. Sy het 'n vlekkelose reputasie en oënskynlik aanbid sy die grond waarop haar man loop! 'n Paar dae later bel ek die motorhawe om 'n afspraak te maak vir 'n diens vir my motor. Lara antwoord die telefoon. "Terloops, wanneer kry ons jou rekening vir die bouplanne? Ons sal jou graag wil betaal." vra sy. "O, het Deon jou dan nie gesê van ons reëling nie?" waag ek dit. "Watter reëling?" vra sy. "Hy het gesê jy sal my met die lyf moet betaal, want hy het nie soveel geld nie", terg ek. "O, dit! Ja, hy het so iets genoem", lag sy. "Nou ja, daar het jy dit.", antwoord ek en laat dit daar. "Nou maar goed.", sê sy. "Wat?!" is al wat ek kan uitkry, uit die veld geslaan. "Ek sê ek sal jou met die lyf betaal, maar Deon mag nie daarvan weet nie.", fluister sy. Ek is totaal uitgeboul! Kan sy dalk ernstig wees, of terg sy my net? Hoe weet 'n mens? Ek kies die veilige opsie. "Grootbek! Dit wil ek eers sien!" spot ek. "Wel, jou skuif!" antwoord sy. Ons finaliseer die afspraak vir my motor se diens en ek groet. Nou is ek heel deurmekaar! Die vrou bly by my spook. Het sy enige idee wat sy aan my doen? Moet ek die kans waag en iets probeer reël of sal dit in my gesig ontplof? Ek weet wragtig nie... 'n Paar dae later stop ek weer by die garage om brandstof in te gooi. Deon kom weer nader gestap. "Ek voel half sleg om jou te vra, want ek het jou nog nie eers betaal nie, maar ek het weer jou hulp nodig." sê hy. "Praat maar.", antwoord ek. "Man, ek wil graag hê jy moet daar by my huis kom kyk. Ek is bang my bouer interpreteer jou planne verkeerd. Ek is bekommerd oor wat hy besig is om aan te vang met die sondek by die swembad. Ek is nie seker of die pilare wat hy bou die betonblad gaan kan dra nie. Ek sal baie meer gerus wees as jy net vir my sal kom loer of hy by die spesifikasies hou." verduidelik hy sy probleem. "Jong, vandag is 'n bietjie moeilik. Wat van more? Dis mos 'n vakansiedag.", bied ek aan. "More speel ek in die gholftoernooi, maar dis nie belangrik nie. Ek hoef mos nie by te wees nie. Lara sal in elk geval by die huis wees." sê hy. "Goed so. Ek sal 'n draai gaan maak.", antwoord ek. Ek groet en ry weg. Ek dink weer oor die telefoongesprek wat ek met Lara gehad het. Is hierdie dalk die geleentheid waarvoor ek gewag het? Sal maar moet sien... Satermiddag net na ete ry ek oor na Deon se huis toe. Dis op 'n kleinhoewe so 'n paar kilometer uit die dorp uit. Dis een van daardie seldsame somersdae, nie 'n wolkie in die lug nie en daar trek ook nie 'n luggie nie. Ek stop voor die huis en stap die trappies op na die voordeur. Die deur is oop. Ek klop liggies en stap binne. Ek roep saggies na Lara, maar kry geen antwoord nie. Vreemd, dink ek by myself. Sy moet tog hier êrens wees. Sy sal tog nie die plek so ooplos nie. Miskien is sy in die tuin. Ek stap tot by die skuifdeur wat uitloop op die balkon en kyk oor die tuin. Dan sien ek haar! Sy lê en bak in die son langs die swembad met 'n storieboek in die hand. Net toe ek haar wil roep, tref dit my soos 'n voorhamer! Sy het net haar bikinibroekie aan! Die bostukkie lê langs haar. Dit waaroor die ouens in die klub so gereeld oor droom, word nou in alle glorie vir my uitgestal! Daardie ferm, sonbruin tiete steur hulle nie aan swaartekrag nie, selfs al lê sy op haar rug. Hulle is net die regte grootte, ek skat so 'n 34C. Ek staan vir 'n paar oomblikke en geniet die prentjie hier voor my. Wat doen ek nou? Roep ek haar, gaan sy weet ek het haar sonder bostuk gesien. Dit kan dalk verleentheid veroorsaak en dit wil ek nie hê nie. Ek besluit om weer van voor af te begin en die deurklokkie te gaan lui. Hopelik hoor sy dit, maak haarself respektabel en kom binne. Terwyl ek staan en wonder, staan sy op en kom huiswaarts getrippel. Haar kaal tiete wip met elke tree. Ek beweeg vinnig voordeur toe om die klokkie ete gaan druk. Net voor ek die klokkie kan lui, kom sy om die hoek gedraf. Sy sien my in die deur staan en steek vierkantig in haar spore vas. Sy slaan haar arms om haar kaal tiete. "Oeps! Ek's vreeslik jammer..." begin sy verduidelik. "My plesier!" antwoord ek. "Jy't mos gesê jy gaan my met die lyf betaal. Ek aanvaar dit was die eerste paaiement?" neem die duiwel in my oor. Sy bloos. "Wag, ek kry gou my toppie langs die swembad." sê sy en draai om in die rigting van die swembad. Ek kyk haar agterna. Die bikinibroekie is toe al die tyd 'n deurtrekker! "Kan ek saamstap", vra ek onbeskaamd. "Uh... as jy wil..." stamel sy en stap vooruit. Die beweging van daardie sonbruin boude veroorsaak 'n krieweling in my broek. Ek volg haar teen die trappies af na die swembad. Haar arms is nog steeds om haar borste gevou. By die swembad buk sy en tel haar helderblou toppie op. Sy draai haar rug op my en hou die toppie oor haar tiete. "Sal jy omgee om dit vir my vas te maak, asb?" vra sy. "Is dit nou regtig nodig?" vra ek. Sy antwoord nie en ek neem die twee slierte wat langs haar sye afhang en bind dit in 'n strikkie. My hande bewe as my vingers aan die sagte vlees van haar rug raak. "Dankie!" sê sy terwyl sy die orige twee toutjies vat en in 'n strikkie agter haar nek vasbind. Sy draai na my toe. "En wanneer het jy toe die 'boob job' gehad?" vra ek, wel wetende dat ek heeltemal snert praat. Ek sê dit net in die hoop om haar uit te lok. "Wat op aarde praat jy van? Ek het g'n 'boob job' gehad nie!" kap sy terug. "Komaan! Ek kon mos alles sien toe jy daar by die voordeur instorm! Ek ken 'n 'boob job' as ek een sien!" hou ek aan. "Wel, dan voel ek beter oor wat jy gesien het, want dit lyk my jy kort 'n bril. Hierdie stel is nog presies soos Moeder Natuur hulle geskape het.", antwoord sy "Dit sal jy moet bewys...". lok ek haar weer uit. "Kom nou, ek's nie blond nie. Jy wil net my boobs sien en nou kom jy met hierdie flou verskoning van 'n 'boob job'! Kan jy nie meer oorspronklik wees nie?" terg sy my met 'n glimlag. Haar wit tande skitter teen haar sonbruin gelaat. "OK, wat van... Ek wed jou hulle is nie 'n identiese tweeling nie!" probeer ek weer. "Wat is dit veronderstel om te beteken? vra sy, geamuseerd. "Ek wed jou hulle lyk nie dieselfde nie. Die een is dalk groter as die ander of iets." sê ek. "Flou! Sê jou wat. Los nou jou streke en ek gaan gooi vir ons elkeen 'n drankie. Wat sê jy?" nooi sy. "Dis nou 'n goeie plan! En terwyl jy besig is, loer ek gou na die betonblad. Dit is tog waaroor ek hier is.", antwoord ek. "Goed dan.", sê sy terwyl sy die trappies optrippel die huis in. Ek klim op die halfklaar dek en inspekteer die bouwerk. Ek sien niks ongewoons nie. Die uitsig daarvandaan is asemrowend. Ek staan en bewonder die natuurskoon vir 'n rukkie en loer dan by die portaal in. Ek is net betyds om te sien hoe Lara die voordeur toemaak en sluit. Ek glip af ondertoe en gaan sit op 'n stoel langs die swembad. Sy kom die trappies af met 'n skinkbord met drankies daarop. Sy het 'n handdoek oor haar skouer. Ek staan op, neem die skinkbord by haar en sit dit op die tafel langs die swembad neer. Sy gooi die handdoek en 'n swembroek langs my stoel neer. "Daar! Dis warm en ek gaan later swem. Gaan trek dit gerus aan as jy ook wil afkoel." sê sy en sak met haar drankie in die stoel langs myne neer. Dis nog vroegmiddag en ek besef dat Deon nie voor laataand by die huis gaan wees nie. Die voordeur is gesluit, dus kan enige onwelkome besoekers net geïgnoreer word. Die swembadarea is in 'n baie private deel en totaal ontoeganklik vir ongenooide gaste. "Dankie!" Ek neem die swembroek (Deon s'n!) en gaan trek dit in die kleedkamer aan. Toe ek uitkom, lê Lara op haar maag op 'n handdoek langs die swembad en probeer sonbrandolie op haar rug smeer. Sy lyk maar taamlik onbeholpe. "Kan ek help?" vra ek en gaan kniel langs haar. "Dankie! Jy's 'n skat!" sê sy en gee die bottel olie aan. Sy lê vooroor op haar arms en ek gooi 'n bietjie olie in my hand. Die klappergeur daarvan het nog altyd 'n aangename, vreemde effek op my gehad! Ek begin dit in haar skouers insmeer. Sy trek haar kort, donkerbruin hare weg van haar nek af. "Moenie dat die olie op my swembroek kom nie, OK?" sê sy. "Wel.... Dit gaan 'n bietjie moeilik wees." antwoord ek. Haar hand beweeg na haar rug en sonder seremonie trek sy die strikkie wat ek vroeër gebind het los en lê weer op haar arms. Ek gooi 'n bietjie olie op haar rug en smeer dit met lang hale in. My oë is vasgenael op haar tiete wat aan die kante uitbult onder haar gewig. My hande beweeg in wyer en wyer kringe al nader aan die kante van haar tiete. Sy reageer nie. Ek laat later my vingers roekeloos oor die sagte vlees gly. Steeds reageer sy nie. Ek beweeg laer af en smeer haar rug tot teen die bandjie van haar swembroek. Dan kniel ek langs haar bobene en begin dit smeer. In reaksie maak sy haar bene effens oop om my beter toegang te gee. Ek kniel bo-oor haar linkerbeen en forseer in die proses haar bene wyer oop met my regterknie. Sy bied geen weerstand nie. Wat 'n uitsig! Haar doos bult teen die helderblou driehoekie van haar deurtrekkertjie wat op sy beurt verdwyn in die gleuf tussen haar boude. Ek smeer die binnekant van haar bobeen en my hand gly elke slag rakelings by haar doos verby. Ek voel hoe haar spiere verstyf as ek baie naby kom. Haar ferm bruingebrande boude lê aanloklik voor my. Ek smeer hulle ook met olie. Steeds geen weerstand, nie eers as ek haar boude wegtrek van mekaar die sirkelbewegings van my hande nie! Dan raak dit vir my te veel! My stywe voël in Deon se swembroek raak seer soos dit teen die materiaal vasdruk. Ek moet afkoel! Ek staan op en duik in die water in. Ek swem 'n paar lengtes en kom staan in die water regs langs waar sy lê. Sy rus op haar elmboë terwyl sy haar boek lees. Die bokante van haar tiete is duidelik sigbaar. Dan blaai sy om en in die beweging lig sy haar tiete heeltemal van die handdoek af. Haar groot, bruin tepels is duidelik sigbaar. Dit lyk nie eers asof sy bewus is van my teenwoordigheid nie. "Hel, sy kan my mos nie so ignoreer nie!" dink ek by myself. Ek maak albei my hande bak en gooi haar sopnat met 'n straal yskoue swembadwater! "Jou skurk!" skree sy. "Hiervoor gaan jy betaal!" Sy spring op en duik agter my aan in die water in. Haar bostuk bly lê op die handdoek. Ek swem kamma weg en sy sit my agterna. Ek maak natuurlik doodseker dat sy my inhaal! Sy duik op my en probeer my kop onder die water indruk. Ek gryp haar om die middel en trek haar teen my vas. Daardie ferm sonbruin tiete druk teen my bors vas. Haar bene vou om my heupe. Ek sit my hande op haar kaal boude om haar te ondersteun, terwyl haar arms om my nek vou.. Ek lig haar op totdat haar tiete bokant die water is. Wat 'n prentjie! Die eens groot tepels is nou aansienlik kleiner en langer as gevolg van die koue water. "OK, ek sien! Jy's reg - geen 'boob job'!" terg ek! "Sies, jy's regtig 'n skurk!" sê sy, kamma verontwaardig en leun selfbewus vooroor teen my sodat ek nie haar tiete kan sien nie. Ek is steeds nie seker wat verskaf my die meeste plesier nie – om haar tiete te sien of om te voel hoe hulle teen my bolyf vasdruk soos nou nie. Sy leun met haar kop op my skouer. Ek stoot haar kort, bruin hare weg van haar nek af met my neus en soen haar liggies in die nek. "Mmmm..." sug sy en trek my kop stywer teen haar nek vas. Ek lig my kop effens en knibbel liggies aan haar oor. Sy kreun en trek uiteindelik haar kop weg. Sy kyk in my oë met daardie helderbruin bokkie –oë, haar mond effens oop. Sy haal beslis vinniger asem. Ek leun vooroor en soen haar vol op die mond. Haar tong dartel in my mond in. My hand glip tussen ons in en sy leun effens agteroor om my beter toegang tot haar tiete te gee. My hand vou om haar vol, ferm linkertiet en ek rol haar stokstywe tepel tussen my vingers. Sy kreun weer terwyl sy my innig soen. Ek lig haar hoër op en sy leun na my gesig toe sodat haar tepel sentimeters van my mond af is. Ek aanvaar haar aanbod en my mond sluit om die stywe donkerbruin tepel. Ek suig dit in my mond in. Weer voel ek haar hand op my agterkop as sy my stywer teen haar bors vastrek. Haar asem jaag nou merkbaar. Ek loop met haar tot in die vlak water. Ek lig haar uit die water uit en laat haar op die swembad se rand sit.. Haar tiete is omtrent gelyk met my gesig. Ek neem haar tiete in my twee hande en begin beurtelings aan haar tepels suig. Haar hande speel weer in my hare. Ek stoot haar liggies agteroor. Sy kry die boodskap en lê op haar rug met haar voete in die water. Ek druk haar bene liggies oop. Haar doos bult teen die helderblou deurtrekkertjie, sentimeters van my gesig af. Ek leun vooroor en soen haar liggies in haar binnebeen. Ek voel hoe sy verstyf in afwagting. Ek sleep my tong oor die binnekant van haar ander been. Sy verstyf weer en kreun. Ek streel die kante van haar heupe en trek aan die toutjies van haar deurtrekker. Sy lig haar boude en bene en ek trek die deurtrekker af. Ek sit dit op die rand van die swembad neer en sprei weer haar bene. Wat 'n gesig! Haar kaalgeskeerde doos blom hier reg voor my, so gereed en sopnat as wat kan kom! Ek kan nie wag op te proe hoe hy smaak nie. Ek onderdruk die versoeking en begin weer aan haar binnebene lek en soen, al nader aan haar doos. Sy begin kriewel en kreun, maar steeds vermy ek kontak met haar doos. Ek blaas oor haar doos en plant 'n soen net bokant haar sloot. Die vel daar is soos dagoud baard. Ek beweeg laer sonder om aan haar te raak. Sy kreun weer in afwagting. Ek beweeg vorentoe en maak of ek haar op haar doos gaan soen. Ek draai op die laaste oomblik weg en knibbel liggies aan haar binneboud. "Moenie... Moenie dit aan my doen nie..." kreun sy saggies. Ek blaas weer liggies oor die vlesige skulp van haar kaal, nat poes. Sy ril. Haar skaamlippe is redelik klein en loer uit die dik, vlesige buitenste lippe. Ek antwoord nie, maar verskuif my mond na die ander binnebeen en soen haar amper teen haar dooslip. Ek voel haar hande agter my kop. Sy probeer my nader aan haar doos trek. Ek laat haar nog so 'n rukkie stoei terwyl ek seker maak dat ek nie aan haar doos raak nie. Dan, sonder waarskuwing, soen ek haar vol op haar poes. "O, Here!" kreun sy hard. Ek steek my tong so diep as wat ek kan in haar poes in. Sy smaak heerlik! Ek beweeg effens op en suig haar klit liggies in my mond in. Dit is vir haar eens te veel. Haar dye klem om my kop en sy ontplof met 'n luide kreet in 'n hewige orgasme. Haar onderlyf trek krampagtig saam in ritmiese spasmas. Ek hou aan suig aan haar klit tot sy bedaar. Dan ontspan sy skielik en ek gee haar kans om te herstel. Sy lê uitasem en woordeloos vir 'n paar minute met haar arm oor haar gesig. Ek streel haar ander hand. Eindelik sit sy regop. "Toe, klim uit.", beveel sy. Ek klim uit en gaan lê langs haar. Sy rol na my toe en ek neem haar in my arms. Ek soen haar en voel weer hoe haar tong in my mond in dartel. Ek hou haar styf vas en streel haar naakte rug. Sy rol tot bo-op my. Ek lê op my rug. Sy kniel bo-oor my. Haar pragtige tiete hang voor my gesig. Net as ek haar tepel in my mond wil neem, beweeg sy laer af. Haar kop sak en haar lippe sluit om my regtertepel. My groot swakheid! My tepels is geweldig sensitief! Sy knibbel liggies aan my tepel terwyl my voël deur Deon se swembroek wil bars! Sy doen dieselfde met my linkertepel. Hemels! Sy gaan sit met haar kaal poes op my swembroekbedekte piel. "Dit lyk my jy geniet dit!", fluister sy met 'n skalkse glimlag as sy voel hoe styf ek is. Ek antwoord nie, maar glimlag net. Sy skuif nog laer af en steek haar vingers in die rekband van die swembroek. Ek lig my heupe sy trek die broek in een beweging uit. My stywe piel toring trots die lug in. "Wow!" sê sy by aanskoue daarvan. Dan vou haar hand om my piel en sy begin liggies my draad te trek. Haar kop sak af en haar mond sluit sag en nat om my voëlkop. Ek is in die hemel. Ek naai stadig haar mond terwyl sy my piel suig. Ek steek my hande uit en speel met haar tiete. Dan besluit ek dis genoeg. Nou moet ek haar naai! Ek lig haar kop van my stokstywe piel af en stoot haar liggies agteroor. Sy sit haar teë en stoot my terug op my rug. Hoe dan nou? Is dit dan nie wat sy wil hê nie? Voor ek verder kan wonder, kniel sy oor my onderlyf. "Lê net stil." beveel sy. Sy neem my piel in haar regterhand en laat sak haar poes stadig totdat my pielkop in haar nat gleuf lê. Sy los my piel en sak met 'n hoorbare sug af op my piel. Ek voel hoe my pielkop die fluweelsagte nat, warm voue van haar poes binnedring. Martelend stadig word my piel omvou totdat my eiers teen haar boude vasdruk. Ek is heeltemal binne-in haar. Sy sit vir 'n oomblik stil bo-op my. Dan leun sy vooroor en soen my. Haar heupe begin beweeg en sy naai my met lang, stadige hale. Ek sit my hande op haar boude en trek haar met elke haal styf teen my vas terwyl ek my piel heeltemal wegbêre in haar nat, warm poes. Ek neem haar vol tiete in my hande en rol haar stywe tepels liggies tussen my vingers terwyl ons naai. Eindelik voel ek daardie kenmerkende tinteling en my balsak en weet ek gaan nie veel langer hou nie. Ek stoot haar van my af en rol haar op haar rug sodat ek bo-op haar tussen haar bene lê. Ek soen haar diep en innig en skuif dan effens af. Ek neem haar regtertepel in my mond en begin liggies daaraan knibbel. Haar toenemende gekreun sê vir my dat sy dit baie geniet. Eintlik speel ek maar net vir tyd sodat my dreigende orgasme kan bedaar. Ek skuif verder af tot my gesig net bokant haar doos is. Ek sprei haar poeslippe effens en trek die vlesige huid van haar klit terug sodat die klein pienk knoppie skaam vir my loer. Ek kielie dit liggies met die tippie van my tong. Sy kreun en haar onderlyf ruk elke slag as ek daaraan raak. Ek suig haar klit weer in my mond in en knyp dit liggies tussen my lippe vas. Dan begin haar hande krampagtig in my hare en aan my skouers klou. Ek besef sy gaan binnekort kom. Ek trek my kop weg en gaan lê weer bo-oor haar. Ek neem haar kop tussen my hande en soen haar weer diep. Haar arms vou om my. Ek skuif effens op tot my stywe piel teen haar sopnat poes druk. Dis asof my piel presies weet waar om te gaan! Ek voel skielik hoe my pielkop weer in haar gladde gleuf beland. Sy lig haar knieë en haar bene vou om my onderlyf. Ek stoot vorentoe en my piel vind self sy pad in haar gladde, warm vleestonnel in. Sonder veel weerstand voel ek weer my eiers teen haar boude vasdruk. Ek steek haar met lang, sterk hale en sy naai lustig terug. Weer voel ek die tinteling in my ballas. My Vriend se Vrou 02 :-Hierdie is moontlik my laaste storie in Afrikaans. Ek het besluit om my voortaan op Engelse stories toe te spits. Baie dankie vir al die ondersteuning, kommentaar en e-pos oor die afgelope paar jaar. Dit word geweldig waardeer!- Dis Vrydagaand. Ek is by 'n braai by my vriend Derek se huis saam met ander gaste. Ons manne kuier met 'n drankie in die hand om die braaivleisvuur. Na die gebruiklike rugbypraatjies draai die gesprek vinning rondom vrouens. Jacques begin die spottery. "Ek wens ek het so 'n lekker werk gehad soos ou Jason hier." Almal beaam dit. Ek is 'n vryskut argitek van beroep maar 'vryskut' ook as masseur. Ek is ongetroud en woon alleen in 'n groot huis. Ek het deel van die huis ingerig as 'n masseersalon. Almal sê dis die vreemdste kombinasie van beroepe. 'n Paar jaar gelede het ek as student 'n ruk in Japan gewerk. Die mense by wie ek tuisgegaan het, het 'n masseersalon vanuit hul huis bedryf. Ek het geweldig baie by hulle geleer van die Japanese masseerkuns en het selfs uitgehelp met heelwat masseersessies om gedeeltelik vir my verblyf te betaal. Ek het dit baie geniet en besluit om dit hier in Suid-Afrika ook te bedryf. Die manne hier dink dis wonderlik en 'n onuitputbare bron van naakte vroue en stomende sekssessies. As dit maar so was! Maar laat hulle glo wat hulle wil. "Jong, ek dink jy moet bietjie vir Jessie onder hande neem." sê Derek. "Sy is deesdae so preuts soos 'n non en so gespanne soos 'n snaar. Dink jy jy kan iets aan haar doen?" Jessica is sy beeldskone vrou. Almal noem haar sommer Jessie of Jess. "Wel, ek glo nie ek kan veel aan die preutsheid doen nie, maar spanning is my forte." antwoord ek. Ek steur my nie veel aan sy praatjies nie en aanvaar dis maar die drankies wat praat. Maandagoggend bel Derek my om 'n afspraak te maak vir Jessie. "Is jy beskikbaar vir vanmiddag twee-uur?" vra hy. "Absoluut!" antwoord ek. Ek sou van my verstand af wees as ek nie tyd inruim vir Jess nie. Ek het geen idee hoe hy dit reggekry het om haar te oortuig nie. Sy is nogal baie gereserveerd. "Kom jy saam?" vra ek. "Nee dankie!" antwoord hy dadelik. "As jy nou 'n sexy jong dametjie was, was dit natuurlik 'n ander saak..." spot hy. "Enige voorkeure of versoeke?" vra ek. "Niks. Laat haar maar besluit. Maar moet maar nie te rof met haar wees nie." "Sal mooi kyk na haar, ek belowe." antwoord ek en groet. Dis Maandagmiddag twee-uur. Die deurklokkie lui. Dis Jess. Sy het 'n ligte sonrok aan en 'n strandsak oor die skouer. Sy lyk so vars soos 'n lentetuin! Sy is 'n absolute beeld van 'n vrou! Wat haar besonders maak is die baie skaars kombinasie van gitswart hare en potblou oë -- die sogenaamde 'Spaanse blondine'. Sy is egter nie juis donker van gelaat nie. Dit laat my wonder of die haarkleur nie maar, soos by die meeste vroue, uit 'n bottel kom nie. Wat haar vir my nog meer besonders maak is die feit dat dit voorkom asof sy salig onbewus is van die uitwerking wat sy op die meeste mans het. Ek nooi haar binne en lei haar deur na die masseerkamer. "Soos ek gesê het, hierdie is 'n eerste vir my. Jy moet maar geduldig wees. O, en onthou, dis Derek se idee, nie myne nie." waarsku sy. "Maar kan ek jou eers 'n paar vrae vra?" "Natuurlik!" sê ek en bied vir haar 'n stoel aan langs die masseerbed. Sy loer grootoog na die bed. "Vertel gou vir my vinnig wat my opsies is." "Jess, ek gaan eerlik met jou wees. Ek wil hê jy moet presies weet waarvoor jy jou inlaat. 'n Massering gaan hoofsaaklik oor een ding -- die liggaam. Dit gaan oor die ontspanning en massering van sekere sleutelspiere wat jou heel wat beter sal laat voel. Om al die sleutelspiere behoorlik by te kom, moet 'n mens soms noodgedwonge in noue kontak met die privaatdele werk. Dit kan dus baie eroties raak.Sommige mense is gemaklik daarmee en ander weer glad nie." Ek noem kortliks vir haar die verskillende masserings wat ek doen. Sy luister aandagtig. "Hierdie 'full body massage'... Ek het al daarvan gehoor. Hoe werk dit? Moet 'n mens dan kaal wees?" vra sy versigtig. "Verkieslik, maar nie noodwendig nie. Ek laat dit maar gewoonlike aan my kliënte oor." verduidelik ek. "O, en ek laat hulle besluit hoe ver hulle wil hê dinge moet gaan. Ek stel geen verwagtinge nie en dwing niks af nie. Vir my is dit belangrik dat my kliënte te alle tye gemaklik moet wees. Maar ek moet waarsku, dit kan nogal baie sensueel en eroties raak." "Ek stel nie eintlik belang in enige van die 'kaal' of erotiese masserings nie, dankie." sê sy beslis. "Maar kom ek laat dit maar aan jou oor. Solank dit stop as ek so sê." "Heeltemal goed genoeg vir my." stel ek haar gerus. "Maar jy verstaan dit gaan hier oor vleeslike genot. So dink mooi voor jy sê stop. Daar is niks wat jy kan doen wat my sal skok nie, so moenie my stop net omdat jy dink dat ek sal sleg van jou sal dink of iets nie." "Vleeslike genot... Ek sal dit in gedagte hou. Wat moet ek aantrek? Ek het swemklere gebring..." "Ek sou verkies dat jy die klere wat daar in die kleedkamertjie is, aantrek." antwoord ek. "Ons gaan met olies en dinge werk wat dalk jou swemdrag kan ruineer." "Goed dan. Hoe lyk die klere? Ek hoop nie dis te kaal nie..." sê sy versigtig. "Dis 'n halflyf toppie met 'n bypassende broekie. Maar gaan kyk maar self." antwoord ek. Sy stap die kleedkamer binne en maak die deur toe. Ek wag geduldig. "Genade!" roep sy 'n rukkie later. "Dis darem baie kaal!!" "Japon agter die deur, Jess!" antwoord ek. "Bring sommer twee handdoeke ook saam om die nodige te bedek as jy wil." Ek kry solank die nodige olies en dinge gereed. "OK dan." sê sy. "Maar kan ek die japon aanhou?" "Vir eers, ja. Ons sal maar sien hoe dit gaan." Eindelik kom sy uit. Sy het die japon aan, hoog toe tot amper by die nek, twee handdoeke onder die een arm. "Wat nou?" vra sy effens onseker. "Nou begin ons. As daar enigiets is wat ek doen waarmee jy ongemaklik is, spreek net die woord en ek stop." stel ek haar gerus. "Kom sit maar solank hier op die bed." "Moet ek die japon uittrek?" vra sy. "Nie nou al nodig nie." Sy glimlag verlig. "Goed, kom ons begin." sê ek en gaan staan agter haar. Ek sit my hande op haar skouers en begin haar nekspiere met my duime te masseer. Sy begin geleidelik ontspan en ons gesels rustig terwyl ek my ding doen. Dan trek ek die japon versigtig oor haar skouers sodat ek haar spiere beter kan bykom. Sy keer dadelik deur die japon bymekaar te hou oor haar borste. Gou ontspan sy weer terwyl ek haar masseer. "Nou moet ons jou arms uit die japon uitkry." sê ek. "Ons moet daardie stywe skouerspiere deeglik strek." Sy werk dadelik mooi saam. Sy glip haar een arm uit die japon uit en hou met die ander hand die japon oor haar borste. Ek lig haar hand, sit dit agter haar kop en trek haar elmboog versigtig maar ferm terug. "Eina..!" sê sy sag. Ek lag. "Soos hulle sê, no pain, no gain." Ek laat skiet so 'n bietjie en herhaal die strekke vyf keer. "Nou die ander arm, asseblief." Sy glip die ander arm uit en hou steeds die japon lossies oor haar bolyf. Ek doen weer vyf strekke. "Nou gaan ons albei arms gelyk doen." sê ek. "Ja, maar..." protesteer sy. "Toemaar. Kom ons doen dit so." Ek drapeer 'n handdoek om haar nek sodat die twee punte oor haar borste hang. "Mmm... Baie vindingryk!" Sy glimlag verlig en laat sak die japon tot om haar heupe. Ek neem haar arms en trek dit ondertoe en agtertoe sodat haar hande agter haar rug bymekaar kom. Dit lyk nie of dit haar pla nie. Miskien dink sy omdat ek agter haar staan, kan ek niks sien nie. Ek lig haar arms agtertoe op en laat haar spiere 'n paar keer goed strek. Dan sit ek albei haar hande op haar agterkop en trek haar elmboë terug. Dit veroorsaak dat sy effens agteroor leun. Ek kyk nou diep tussen die binnekantste rondings van haar ferm borste in terwyl ek sekermaak dat die handdoek die res deurgaans bedek. Ek hou haar arms vir 'n rukkie so en herhaal die proses 'n paar keer. Sy lyk baie tevrede met die stand van sake. Ek los haar arms en stoot haar liggies vooroor. Onder haar sonbruin slanke rug net bokant haar boude sit twee baie prominente en o, so sexy kuiltjies. Met my hande op haar sye druk ek met my duime op haar stywe rugspiere. Geleidelik werk ek my pad hoër op tot teen die onderkant van die toppie. Sonder om die massering te onderbreek werk ek die onderkant van die toppie al hoër om meer van haar rug te ontbloot. Sy is heel rustig daarmee. My hande rus nou op haar ribbekas en my duime knie haar rugspiere, my vingerpunte gevaarlik naby die sagte rondings van die buitekante van haar borste. Ek voel hoe sy verstyf as my hande nader aan haar borste beweeg en besluit om maar eerder op die rug te konsentreer. Sy ontspan dadelik. "Jess, die japon sal nou moet af." beveel ek na 'n rukkie. "Ek sal omdraai en dan moet jy vir my op jou maag lê. Jy kan die handdoeke oor jou gooi as jy wil. Praat as jy gereed is." Ek draai om. "OK, ek is gereed." sê sy na 'n rukkie.Ek draai na haar toe. Sy lê op haar maag met haar arms langs haar sye. 'n Handdoek is oor haar boude gedrapeer. Die ander handdoek is nog steeds om haar nek. Ek sit 'n kussinkie onder haar kop. "Sal dit in orde wees as ek vir jou 'n oogskerm opsit?" waag ek dit. "Hoekom..?" vra sy, effens grootoog. Ek lag. "Niks om jou oor te bekommer nie. Ek wil net help dat jy jou afsluit van die buitewereld en konsentreer op die genot van wat ek doen. Gebruik jou sintuie om die sensasies en geure van die aromaterapie ten volle te geniet. Maar as jy ongemaklik is daarmee..?" Ek wys vir haar die swart fluweel oogskerm soortgelyk aan die wat mens gebruik om mee te slaap op 'n vliegtuig tydens 'n lang vlug. "Nee, dis goed so." stem sy in. Ek sit die skerm oor haar oë. "Onthou, jy mag dit nie afhaal nie. Konsentreer net op wat ek doen." "OK." is al wat sy sê. Ek stap om die tafel en masseer haar voete om die beurt deur druk uit te oefen op die belangrikste senudrukpunte. Dit lyk asof sy dit geniet. Gou beweeg ek op na haar kuite. Haar kuitspiere is taamlik styf. "Hierdie is aanvanklik 'n bietjie ongemaklik, maar dit sal die moeite werd wees, ek belowe." verduidelik. "OK, ek sal jou woord vat daarvoor." antwoord sy met 'n glimlag. Ek sit 'n kussing onder haar onderbene en kap haar kuitspiere hard en vinnig met die kante van my hande. "Eina!" kla sy. "Byt net vas. Amper klaar." troos ek. Dan brei ek haar kuitspiere om die beurt van net bokant die enkelsenings tot by die knie. Dis ook nie baie aangenaam nie, maar die eindresultaat maak dit die moeite werd. Sy kreun en kla, maar byt vas. Ek los haar vir 'n rukkie. "Hoe voel dit nou?" vra ek. Sy lig haar voete en buig haar knieë so 'n paar maal. "Jy was reg. Dit voel nou lekker warm en los. Heel aangenaam!" sê sy. Ek klim op die tafel en hurk oor haar voete. Ek neem 'n sagte kwassie en trek dit 'n paar maal liggies oor die sensitiewe agterkant van haar knie. Haar hand skiet uit om te keer. "Oeeee..! Dit kielie!" giggel sy. Hoendervel sprei oor haar bobene. "Moet ek stop?" vra ek. "Nee, dit was net 'n bietjie onverwags!" sê sy. "En ek is baie gevoelig daar!" "Die meeste mense is." antwoord ek en doen dieselfde met die ander been. Sy ril van plesier. Haar boude kriewel onder die handdoek. "Hoe was dit?" vra ek uiteindelik. "Ongelooflik lekker. En op 'n vreemde manier eroties..." sê sy sag. Musiek in my ore! Ek sit my hande weerskante van haar been net bokant die knie en masseer haar beenspiere hard en stadig op en af. Natuurlik fokus ek meer op die sagte binnebeen en vryf al hoër. Haar boudspiere verstyf merkbaar as my hand al nader aan die verbode terrein beweeg. Sy haal hoorbaar asem. My hand gly nou tot teen die rek van die broekie in haar lies. Ek vermy doelbewus enige kontak met haar privaatdele. Haar onderlyf begin liggies onrustig beweeg. Ek maak haar bene effens oop en brei die sagte binneboudspier. Sy kreun saggies. Ek dink sy geniet dit. Dan herhaal ek die proses met die ander binnebeen. Die broekie wat span oor haar doos is nou duidelik sigbaar tussen haar bene. Dit veroorsaak 'n roering in my broek. Ek stoot my hande onder die handdoek in en glip my vingers onder kante van die broekie in. Dan stoot ek die broekie hoog op in die gleuf tussen haar boude. Haar liggaam verstyf in afwagting. "Sshh... Dis OK..." sê ek sag en trek my vingernaels van albei hande liggies oor haar kaal boude. Sy trek haar asem skerp in. Ek voel hoe haar boude hoendervel uitslaan. Sy kreun saggies, haar onderlyf steeds onrustig. Ek brei haar boudspiere met albei hande, maar hou dinge absoluut binne perke. Ek wil haar beslis nie skrikmaak nie! "OK, is jy gereed om verder te gaan?" Sy dink vir 'n oomblik na. "Wat gaan jy doen..?" vra sy agterdogtig. "Ek wil hê ons moet nou die olies begin gebruik. Sien jy kans?" "Goed dan..." fluister sy. Ek klim af en staan langs haar "Jy gaan vir my moet omdraai op jou rug." Sy sug. "Toemaar, ek sal die handdoek onder oorhou en jy kan bolangs self met die handdoek toehou." sê ek. Sy draai versigtig om en ek gooi die handdoekie oor haar onderlyf, natuurlik nie voor ek 'n goeie oogvol van haar doos wat so bult teen die dun broekie gehad het nie. Dadelik is daar weer 'n krieweling in my kortbroek! Sy bedek haar borste weer met die handdoek om haar nek. Haar plat, sonbruin magie is genoeg om onreine gedagtes in 'n man se kop te sit! Sy lyk heel rustig sover. Ek het 'n redelike verskeidenheid van aromatiese en terapeutiese olies. Daar is onder meer anika, bloekom, laventel, amandel, heuning, jojoba, Ylang Ylang en so meer. "Ek gaan begin met amandelolie." Ek voeg daad by woord en giet 'n bietjie stadig in haar naeltjie tot dit oorloop. Ek sien hoe haar maagspiere verstyf. Haar hele vel slaan hoendervel uit. Met stadige, lui hale smeer ek die olie oor haar slanke maag. Sy snak na haar asem as my vinger liggies vroetel in haar naeltjie. Ek werk my hande al hoër op effens onder die handdoek in sodat my vingers aan die onderkant van die toppie raak. Ek stoot dit geleidelik versigtig op totdat my vingers die sagte vlees van die onderkante van haar borste voel. Sy verstyf en trek haar asem in. Ek neem dadelik my hande weg. Sy ontspan weer onmiddellik. Ek gaan staan by haar kop. My vingers gly oor haar slanke nek en streel moedswillig liggies oor haar ore. Sy ril. Ek gooi 'n bietjie olie in die kuiltjie onder haar keel en begin dit oor haar borsbeen inmasseer. My regterhand beweeg laer tussen die twee panele van die handdoek in en gly onder die toppie tussen haar borste in. Sy sit dadelik haar hand oor myne. "Als OK. Ontspan..." fluister ek. Ek gly my hand op en af oor haar borsbeen, maar probeer om so min as moontlik aan haar tiete te raak. Sy is gou OK daarmee en ontspan. Sy neem haar hand weg, 'n seker teken van vertroue. Ek gooi van die jojoba in my hande en glip hulle om die buitekante van die handdoek. My vingers vind gou hulle pad onder die sykante van die toppie in en my palms smeer haar borskas met die olie. Geleidelik beweeg ek my hande hoër tot ek die sagte dele van die buitekante van haar tiete voel. Ek smeer die olie in die kante in, maar bly ver weg van haar tepels. Ek tel die handdoek effens op. "Kan ek maar..?" vra ek sag. Sy huiwer. "As jy dink dis nodig." antwoord sy. Ek gooi die handdoek se twee punte van haar tiete af. My beurt om te snak na my asem! Haar groot, ferm borste beur die lug in teen die dun materiaal, haar tepels, klein en stokstyf, nou redelik duidelik sigbaar onder die dun materiaal. Die buitekante van haar tiete is heeltemal ontbloot. Ek beheer myself met moeite. Ek gooi nog olie op my hande en laat my palms oor die sagte buitekante van haar tiete gly. Sy lyk steeds ontspanne. "Alles nog reg, Jess?" vra ek subtiel. "Mmm.. Ja, dankie." antwoord sy sag. "Dit ruik baie lekker..." "Ek hoop dit voel darem ook redelik OK." skimp ek vir 'n kompliment. "Hemels..." sê sy weer sag en glimlag. Ek gooi 'n bietjie olie tussen haar borste en begin dit inmasseer met my hande wat nou nou uitkring onder die toppie oor die sagte vlees van die binnekante van haar borste. My gladde vingers gly liggies daaroor. Sy is rustig. My hande glip behendig van die buitekante onder haar toppie in en ek vou die duim en voorvinger van elke hand om die basis van elke bors. Ek druk haar borste teenmekaar en hou hulle so vir 'n rukkie. Hulle is ongelooflik ferm! Ek druk en los herhaaldelik al harder en vinniger sodat haar borste begin rondskommel op haar borskas. Sy kla nie. Die tepels bly stokstyf. Sy haal nou hard en hoorbaar asem. "Goed, ek gaan nou heelwat olie gebruik." waarsku ek. "OK." sê sy sag. Ek gooi 'n rojale hoeveelheid olie bo-oor haar tiete op die toppie uit. Wat sy natuurlik nie besef nie is dat die olie die toppie heeltemal deursigtig maak. Sy kon nou net sowel bostukloos daar gelê het! Dit veroorsaak dadelik weer 'n krieweling in my broek. Ek masseer haar skouers met my oliebesmeerde hande. Gou vind hulle hul weg oor haar sleutelbene tot waar die sagte rondings van haar borste begin. My vingers glip weer onder die toppie in. Sy plaas onmiddelik haar hande op haar borste om my toegang te beperk. "Ontspan." sê ek sag en begin liggies die bodele van haar borste masseer. Geleidelik verhoog ek die tempo en intensiteit van die massering sodat haar borste weer rondskommel onder die toppie. Sy neem haar hande weg en laat my begaan. Ek hou doelbewus weg van haar tepels wat steeds stokstyf en penorent teen die dun materiaal beur. Ek glip my hande verder onder die toppie in, hoër oor die buitekantste rondings van haar tiete. Sy trek haar asem skerp in. "Alles OK?" vra ek. "Mmmm..." antwoord sy saggies. "Jy het pragtige borste." waag ek dit. Sy bloos bloedrooi. "Dankie." sê sy skaars hoorbaar. Ek leun vooroor en blaas liggies in haar oor. Sy ril. Haar borste dans nou hewig rond onder die dun materiaal terwyl ek haar masseer. Ek laat skielik 'per ongeluk' my een hand bo-oor haar tiet gly. " 'Skies...' maak ek verskoning en vat my hand weer weg. Sy glimlag flou. Ek hou weer weg van haar tepels terwyl ek haar bolyf masseer. Haar borste dans weer wild rond. Die knop in my broek het nou tot sy volle kapasiteit gegroei. Te hel daarmee! Ek glip beide hande oor haar vol, seepgladde tiete en masseer hulle nou openlik. Haar hande skiet op tot bo-op myne. "Moenie..." sê sy sag. "Shhh..." sê ek sag en masseer haar tiete met haar hande bo-oor myne. Sy wend nie 'n poging aan om my te stop nie, maar neem ook nie haar hande weg nie. "Konsentreer net op die genot." "Hoe kry jy dit reg..?" vra sy sag. "Hoe kry ek wat reg?" vra ek verbaas. "Om so kalm te bly. Mans is mos maar seksuele gediertes. As dit my man was wat met 'n ander vrou doen wat jy nou met my doen, sou hy hom beslis nie kon inhou nie!" "Wel, hierdie is my werk. Ek doen my bes om dit professioneel te hou." antwoord ek. "Mens raak dit ook mos maar gewoond as jy dit omtrent elke dag doen. Maar 'n man is en bly ook maar mens..." As sy maar net die reuse horing in my broek kon sien... "En jy..?" vra ek 'n rukkie later. "Wat van my?" vra sy versigtig. "Is vrouens nie ook maar seksuele gediertes nie?" vra ek. "Doen dit wat ek met jou doen glad niks aan jou nie?" Sy dink 'n rukkie na. "Wel... Ek sal jok as ek sê dat ek dit nie eroties vind nie. Maar ek dink tog vrouens is baie beter as mans as dit by selfbeheersing kom." Ons sal maar sien of dit waar is... Ek hou aan om haar tiete te masseer met haar hande oor myne. Sy haal oopmond en hoorbaar asem. Dan gee sy 'n hard sug en laat sak haar arms langs haar sye. Bingo! Ek het nou ten minste vrye toegang tot haar seepgladde tiete wat nou ontwykend rondglip in my ewe gladde hande. Hemels! Ek probeer haar tepels tussen my vingers rol en trek, maar hulle is te glad van die olie en glip net uit. Sy kreun liggies en geniet duidelik my futiele pogings. Ek besluit om hulle maar eerder te kielie met my vingerpunte. Dit het beslis die gewenste uitwerking. Sy kreun nou harder en snak elke nou en dan na haar asem.